Besprekings
Gerrie of Klaas
011 907-4431 Klaas Kantoor
079 381 9643 Gerrie
079 391 3823 Sally
082 920 2118 Klaas
E-Mail : the_inn@iburst.co.za
Bespreek asseblief vroegtydig aangesien plek op die busse beperk is.
'n Deposito van R 2500.00 is betaalbaar met u bespreking en die balans moet voor, of op 17 Junie 2012 betaal wees. Sodra die volle bedrag (Bewys van inbetaling benodig) inbetaal is sal u voorsien word met 'n verwysingsnommer wat dan ook sal dien as u kaartjie.
Om koste te bespaar word kamers partymaal gedeel maar enkel verblyf is beskikbaar teen R1080.00 ekstra.
Bankbesonderhede: J.M.Prinsloo
ABSA Rekening Nommer 9100340248
Indien u kanseleer, verbeur u die deposito, behalwe as u iemand kan kry om u plek te kan gaan sal u net die R200.00 admin fooi verloor.
(Die rede hiervoor is dat ons akkomodasie moet bespreek en depositos moet betaal)